Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK Radio164 Videos

12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

BosOorlog Reeks – Episode 6. Elke Maandag aand op SAUK Radio om 8nm

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
freedomradiologo160
0

Springbokke teen die Barbarians nou op SAUK Radio saam met Gottie Myburgh.

Springbokke teen die Barbarians nou op SAUK Radio saam met Gottie Myburgh. Die program is geborg deur Sprintnet, U internet fibre verskafer.   Luister na heerlike musiek tydens die uitsending. Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio vir sport.   Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette: Luister met: […]
musiek – top 20
0

Jou Top 20 vir die week – met ‘n nuwe #1 bo aan die lys.

‘N nuwe nommer een liedjie maak sy verskyning vir hierdie week, dit is niemand anderste as Liezel Pieters met haar liedjie “Droë Riviere”. James Lance skuif ‘n paar plekke op in ons lysie en Die Heuwels Fantasties maak ook hul toetrede tot ons Top 20 hierdie week met “Gebruik my”. Hiermee die Top 20 vir […]
radio – top 20 2
0

Jou Top 20 vir die week!

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle […]
radio – top 20 2
0

Dis TOP 20 tyd op SAUK Radio – Week 18 September 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ons het ‘n nuwe Sanger wat sy toetrede maak tot die Top 20, en dit is niemand anderste as Emil Struwig met sy liedjie “Liefde wen altyd” Ongelukkig het ons slegte nuus vir die Karen Zoid aanhangers, sy skuif na die 2de plek toe die week om […]
musiek – top 20 4
0

Hier is jou Top20 vir die week – 28 November 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, In vandeesweek se SAUKRadio se Top 20 is daar nege liedjies wat styg, 10 wat daal en 1 wat onveranderd bly. Daar is geen verrasing vir die nommer 1 posisie nie, dit bly Leah & Jo Black met hulle treffer “Nooit alleen”. Steve Hofmeyr se treffer “Feeslied” […]
Uiltjie musiek mandjie
0

8nm Musiek Mandjie met DJ Uiltjie

SAUK Radio Musiek mandjie met DJ Uiltjie jy mag dit nie misloop nie!!!! Vrydag aande 8nm Hou pen en papier byderhand hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n dorp of plek naam te vorm met […]
image-.jpg
0

Top 20 vir die week: 4 Junie 2018

Tarryn Lamb bly vir die vierde keer in ‘n ry in die no.1 posisie met haar liedjie “Mal oor jou”. Juanita se treffer “Dankie vir jou liefde het gespring tot die no 2 posisie. Jay spring op na die 3 posisie met sy treffer “Lê ‘n bietjie langer”.

Daar is wel ‘n paar liedjies wat julle moet dop hou, en dit is:- Elandré met “Honderd duisend maal” wat op sy album Kleindorp-dromer is. Die liedjie word tans op verskeie radiostasies gespeel. Jan Bloukaas se liedjie “Desembers” word ook baie gespeel en defnitief ‘n liedjie om dop te hou.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
2. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
3. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
6. Elandré – “Die lyn”

koba-louw-blog-foto
0

Lirieke sonder Brieke 7 September 2016

Lirieke sonder Brieke 7 September 2016 – aangebied deur Jaco Viljoen en Corrie Slabbert onderhoud met digter Koba Louw   Skep ‘n towerwêreld in Afrikaans  – kom ons neem ons erfenis terug!!   Kuier saam ons Woensdagaande om 8 met Lirieke sonder Brieke waar ons gesels met Digters en skrywers en uitgewers waar ons Afrikaans bevorder en […]

Kurt Darren se nuwe album ‘laat die dansvloer brand’

Vyftien jaar nadat Kurt Darren die Afrikaanse musiekmark gestormloop het, wéét die onbetwisbare koning van Afrikaanse dansmusiek steeds hoe om die planke behoorlik te laat wip. Sy nuwe album, Laat Die Dansvloer Brand, bestaan uit 14 snitte wat daai fyn balans tussen lekker opskop-sokkie en rustig dans presies regkry. Snitte soos Warrelwind se kind, Jy’s ’n legend, Fluit fluit, Gravitasie manipulasie en die titelsnit is by uitstek gerat vir ’n behoorlike skoffel, met ’n gesonde mengsel van pop, rock, ’n bietjie van ’n techno-ondertoon en ritmes met tonne skop wat dit duidelik maak dat dié album nie vir uitsitters of draadsitters gemaak is nie.
saukradiologo
0

Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.t.v.co.za Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
0

Saldanha: Albert Frost Live at Blue Bay Lodge

Albert Frost is back at Blue Bay Lodge after a super successful show this year. Date of performance:- 10 FEBRUARY 2018 Time of the event:- From 19:00 until 23:00 Place were event will be held:- At Henry Wicht Ave Saldanha, Western Cape, South Africa
radio – top 20 2
0

Jou Top 20 vir die week 21 November 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings, daar is sommer ‘n paar liedjies wat groot spronge gemaak het, en daar is 3 nuwe kunstenaars tot die Top 20. Leah en Jo Black behou vir die derde keer in ‘n ry die top posisie met hulle liedjie “Nooit Alleen”. Die 3 […]
0

Report: Apple Music U.S. Subscriptions To Outpace Spotify.

Apple Music is gaining ground on Spotify in the battle for U.S. subscribers. The Wall Street Journal is reporting that Apple Music's growth rate for U.S. subscribers has risen to five percent monthly compared to Spotify's two percent monthly growth. If the pace continues, Apple will outpace Spotify by this summer. Last month Spotify said it has 70 million subscribers to its premium music streaming service. Apple told the Wall Street Journal it now has 36 million subscribers – up from the 30 million it reported in September. Neither company specifies how many subscribers are from the U.S., but the Journal cites record industry insiders as to the stateside subscription growth increases for both companies.
image-.jpg
0

Sharoney stel nuwe musiekvideo vry ‘Crush’

Sharoney, se nuwe enkelsnit, Crush, kan gereeld op radiostasies landwyd gehoor word en die musiekvideo vir hierdie liedjie is ook onlangs bekendgestel!

“Crush is ’n tipiese hoërskoolmeisieliedjie. Elke meisie was al verlief, veral op skool. Soms bly hierdie spesifieke outjie jou ‘crush’ vir nog lank na matriek. Dit gee jou skoon vlinders in die maag as jy aan hom dink. Jy bloos as hy met jou praat en soms kan jy nie help om net te glimlag as jy sy naam sien nie,” vertel die sangeres oor hierdie snit uit die pen van Hugo Ludik en Kyle Grant.

“Die liedjie het my onmiddellik getrek omdat ek self al ’n ‘crush’ gehad het op iemand toe ek jonger was. Dit beskryf so mooi hoe ek op daardie spesifieke tyd gevoel het, maar toe het ek nie die regte woord geh

12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
musiek – top 20 sangers
0

Hier’s die top-20 sangers van nuwe Afrikaanse musiek

So met die intrapslag lyk dinge op stel belowend. Die groep deelnemers staan rond vir ‘n fotosessie. Dis kitare, skinny jeans en kuiwe waar jy kyk. Die atmosfeer is energiek. Die Sanger in samewerking met Select Musiek is opsoek na ‘n nuwe groot stem in Afrikaans. En as ‘n mens so na die hoopvolles kyk, […]
0

Jo Black maak rolprentdebuut in ‘Susters’

Dalk het hy al vir ’n geruime tydjie soos ’n akteur begin voel as mens in ag neem die musiekvideo van sy treffer, Skepe, is reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk. Maar nou het Jo Black en sy baard die grootskerm betree met die aankondiging dat hy sy opwagting gaan maak in die rolprent Susters. Jo sluit aan by ’n sterk rolverdeling wat Leah, Quanita Adams en Diaan Lawrenson in die hoofrolle insluit. Dié verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ’n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ’n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag baie goed mee is – hoe om sakke vol pret te hê.