Dit is met trots dat ons met julle kan deel dat ZITA Pretorius, Dinsdag 1 Oktober, haar nuutste solo-enkelsnit, ‘LIGTE SKYN’ vrystel aan radio en media landswyd.
Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus
Die Nuwe Jaar is aan die gang en ons gaan sommer dadelik aan die gang kom met ons Top 20 vir hierdie week. Jushua na die Reën is nog steeds op nommer een met die liedjie wat hy opgedra het vir sy pa, genaamd “2017”. Die verassing vir hierdie week is dat Ray Dylan die […]
Lianie May is bekend vir haar goue stem en borrelende verhoog-persoonlikheid. Haar eerste enkelspeler “Jy Soen My Nie Meer Nie” het die hoogtes ingeskiet op trefferlyste landswyd en is opgevolg deur ander blitstreffers soos “Pretoria” en “Toe Stop My Hart” (opgeneem saam met Jay van die pop groep Eden). Daar word gesê dat haar musiek […]