Robbie Wessels misbruik Piet Retief en Dingaan storie om globalisme en multikulturalisme to promoveer
Die son sak op die weste: In sy aanbieding van 'n Mond Vol Stories laas jaar, waar Robbie Wessels heelwat twak praat, misbruik hy die Piet Retief en Dingaan storie om mense te verlei en aan te hits om hul voorouers, en erfenis op te gee om "saam met Dingaan en sy vriende in die stad op Sondae sokker te gaan speel".