Afrikaanse musiek518 Videos



Die Ventertjies – Waslap Vastrap
JAN JAN JAN – Koue Voete en Warm Liefde (Official Audio)
Charles Berman met Sam Petzer – a. Tant Mina kook stroop b. Ou Daantjie ruik na gom c.Hou jou roksak
Soft Shoes – Shaboom
Boet Pretorius Sangers – a. Suikerbossie b. Boegoeberg se dam c. Pollie ons gaan Pêrel toe
Die Kavalier – Vyfster
Francois van Heyningen – Ruiter in die nag
Hansie Roodt – a. Never on Sunday b. Suikerbossie c. Puppet on a string
Top 20 vir die week: 25 Junie 2018
Tarryn Lamb is haar eerste plek kwyt die week en daai nommer 1 posisie behoort nou aan Dirk van der Westhuizen met sy treffer “Sexy vi my”.
Ons het ‘n nuwe toetreede tot die Top 20, dis niemand anderste as Jan Blohm wat onlangs sy splinternuwe album bekendgestel het. Sy enkelsnit, ‘Word wakker’. Die treffer van hom betree die Top 20 in posisie nommer 12 (loer hier onder na ‘n musiekvideo/konsert opname van die treffer.)
Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.
Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-
1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Elandré – “Honderd duisend maal”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
6. Jay – “Lê ‘n bie
