Afrikaanse musiek946 Videos

Bok Van Blerk, Appel – Lemoene
0
03:27

Bok Van Blerk, Appel – Lemoene

Music video by Bok Van Blerk, Appel performing Lemoene. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA) http://vevo.ly/SfHC3T
Manie Jackson – Wat Jy Is
0
04:12

Manie Jackson – Wat Jy Is

Music video by Manie Jackson performing Wat Jy Is. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/42QymH
Vat nou Hierdie Mens
0
03:36

Vat nou Hierdie Mens

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises Vat nou Hierdie Mens · Fredi Nest Klanktoets, Vol.2 ℗ 2019 IB Entertainment under exclusive license to Next Music Released on: 2019-09-19 Auto-generated by YouTube.
“Nothing” by Chris Chameleon
0
03:26

“Groet” by Chris Chameleon

Groet is a very intimate, performance driven depiction of a situation we all know all to well, when the mind says leave and the heart says stay. The song comes from Chris Chameleon's album, "7de Hemel."
Vir Ewig Op ‘n Reënboog
0
04:13

Vir Ewig Op ‘n Reënboog

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Vir Ewig Op 'n Reënboog · Fredi Nest Die Platinum Reeks ℗ 2011 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: Chris de Burgh Auto-generated by YouTube.
Someday
0
03:51

Someday

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Someday · Fredi Nest · Werner Beukes Se My ℗ 2005 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Associated Performer: Fredi Nest met Werner Beukes Composer, Lyricist: Jascha Richter Auto-generated by YouTube.
Let Go
0
03:57

Let Go

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises Let Go · Fredi Nest I Surrender ℗ 2018 IB Entertainment under exclusive license to Next Music Released on: 2018-10-15 Auto-generated by YouTube.
Charles Berman met Sam Petzer – Boegoeberg se dam
0
02:22

Charles Berman met Sam Petzer – Boegoeberg se dam

Ongelukkig kon ek geen inligting oor Charles Berman opspoor nie, maar sal die notas opdateer indien ek wel iets in die hande kry. Samuel Petzer is op 21 Junie 1901 in Oos-Londen gebore. Sy vyf broers en twee susters was almal musikaal aangelê, en kon verskeie instrumente bespeel. Sam self het reeds op die ouderdom […]
Charles Segal – Sonop
0
01:43

Charles Segal – Sonop

Charles Segal is op 15 Junie 1929 in Joniskis, Litaue, gebore, maar sy ouers het hulle in Suid-Afrika gevestig toe hy 2 jaar oud was. Hy het klassieke musiek studeer en het beide ‘n “Associate (ATCL)” en “Licentiate” van die “Trinity College of London (LTCL)” geword. He was ook ‘n stigterslid van die Suider-Afrikaanse Musiek […]
Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – January February March
0
01:56

Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – January February March

Gordon Charles Bayman is op 9 Januarie 1917 gebore en het sy kinderjare in die Kaap in ‘n regte storieboek-omgewing deurgebring, wat grootliks daartoe bygedra het dat hy ‘n briljante storieverteller geword het. Hy was welbekend as radio omroeper en as verhoog- en rolprentakteur, veral vir sy karakterisering van sy geliefde Kaapse Kleurling, vir wie […]
JAN JAN JAN – Lekkerkry (Official Audio)
0
03:11

JAN JAN JAN – Lekkerkry (Official Audio)

Music video by JAN JAN JAN performing Lekkerkry (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/hu8r0g
Maritsa – Waarom
0
03:20

Maritsa – Waarom

Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het […]
Jo Black – Voel Jy Die Genade
0
03:18

Jo Black – Voel Jy Die Genade

Music video by Jo Black performing Voel Jy Die Genade. © 2019 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA) http://vevo.ly/lFEv3c
Michael Hankinson & Sy Orkes – Bloedrivier
0
05:57

Michael Hankinson & Sy Orkes – Bloedrivier

Michael Neville Hankinson is op 23 Januarie 1946 in Liverpool, Engeland, gebore en was slegs 8 jaar oud toe hy in die kerkkoor begin sing het, en 10 toe hy ‘n beurs ontvang het om verder te studeer aan een van die oudste opleidingsinstansies in Engeland, die Hereford Katedraal wat in 1100 gestig is. Nadat […]
Al Debbo & Nico Carstens – Hasie
0
02:40

Al Debbo & Nico Carstens – Hasie

Alec Debbo is op 22 Junie 1924 in Bloemfontein gebore. Sy ma was ‘n Afrikaanse nooi en ook ‘n begaafde sangeres, maar is oorlede toe hy slegs nege jaar oud was. Sy pa, Azar Debbo, was van Libanese afkoms en was ‘n winkelier in Bloemfontein. In hulle huis is Afrikaans, Engels en Arabies gepraat. Reeds […]
John Edmond – My Toetsie
0
02:47

John Edmond – My Toetsie

John Edmond is op 18 November 1936 in Luanshya, Noord-Rhodesië (nou Zambië), gebore. Sy ouers was van Skotse afkoms. Hy het op verskeie plekke skool gegaan, naamlik in Luanshya, in Edinburgh (Skotland), asook by Christian Brothers College in Pretoria. Van jongs af het hy in musiek belang gestel en kon op die ouderdom van 3 […]
Bill Walker – Die Alibama
0
02:13

Bill Walker – Die Alibama

William Alfred Walker is op 28 April 1927 in Sydney, Australië gebore. Hy het reeds op die ouderdom van 6 klavierlesse begin neem, en het na skool ‘n meestersgraad in musiek aan die Sydney Universiteit se Konservatorium van Musiek behaal. Op universiteit het hy ook opgetree as orkesleier by baie van die mees gewilde nagklubs […]
Louis van Rensburg – Voshaarnooi
0
02:17

Louis van Rensburg – Voshaarnooi

Louis Wilfred Janse Van Rensburg is op 31 Julie 1944 in Johannesburg gebore en het in Crosby groot geword waar hy die Hoërskool D.F. Malan bygewoon het. Hy het reeds as jong seun die harmonika bemeester, hoewel hy op daardie stadium geen aspirasies gehad het om eendag ‘n musikant te word nie. In matriek het […]
Dennis van Rooyen – a. Brandewyn laat my staan b. Klokkie wals c. Jan Pierewiet
0
02:35

Dennis van Rooyen – a. Brandewyn laat my staan b. Klokkie wals c. Jan Pierewiet

Dennis van Rooyen is op 17 Junie 1920 in Pietermaritzburg gebore en het op die ouderdom van ses jaar klavierlesse begin neem. Hy het ook geleer om die orrel te bespeel en was op dertienjarige leeftyd reeds ‘n kerkorrelis. In 1939 was hy die eerste kunstenaar om in Pietermaritzburg die Hammond-orrel by huweliksonthale en ander […]
Hansie Roodt – If I were a rich man
0
02:07

Hansie Roodt – If I were a rich man

Hansie (Johannes Petrus) Roodt is op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp gebore, en het in Carletonville groot geword. Hy het leer kitaar speel by sy pa en ouer broer, Roy, beide baie bekwame musikante. Roy het later jare ‘n solo kunstenaar in eie reg geword en het ook ‘n aantal albums uitgereik. Hansie het matriek […]