Afrikaanse musiek946 Videos

Vicki du Preez – Nou soek my hart die sonskyn
0
02:22

Vicki du Preez – Nou soek my hart die sonskyn

South African artist, born Vicki Groenewald on 2 August 1946 in Westdene, Johannesburg. She was educated at Jubileum Primary School in Mayfair West and at D.F. Malan High School in Crosby. Her father had a jazz band in the 1940s and 1950s, which motivated her to start singing at the age of 3. At school she regularly appeared in concerts and operettas. In 1972 she started singing with various bands, until she met Bez Martin and an audition at the SABC followed, resulting in this transcription record with Theo Erasmus and his Orchestra. In 1976 she was offered a recording contract, and several 7” singles followed, including “Totsiens Aufwiedersehen” which reached #12 on the South African Top 20 in 1977, charting for 7 weeks. She also appeared in various television shows, including Ateljee 4, Treffers, Sing Country, Spies en Plessié and Skemertyd, and regularly performed with her band Vision. This song is off the SABC Transcription Record “Nou Soek My Hart Die Sonskyn”, with Theo Erasmus and His Orchestra, released in 1975.
Karlien van Jaarsveld – HANDE (Official Music Video)
0
03:29

Karlien van Jaarsveld – HANDE (Official Music Video)

HANDE is die eerste musiekvideo vanaf my UITKLOPHOU album wat ons geskiet het. Ons het 17 ure ver van Pretoria af gaan skiet op soutpanne in Verneukpan! Weirdste naam vir 'n plek ooit. Daar is NIKS! Kilometer van NIKS! Maar mooi. Ongelooflik mooi. HANDE is GrootFM se liedjie van die jaar 2013 Hoop julle geniet HANDE
Manie Jackson – Liefde En Genade
0
03:23

Manie Jackson – Liefde En Genade

Music video by Manie Jackson performing Liefde En Genade. (C) 2013 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/PE9I22
Chris Chameleon Theatre Tour 2009: Day Two
0
03:32

Chris Chameleon Theatre Tour 2009: Day Two

This is a video blog of Chris Chameleon's 2nd day on his Theater Tour in Belgium and the Netherlands and features the first performance of the tour at Arenbergschouburg in Antwerp, Belgium, October 13.
Altyd Jy
0
03:36

Altyd Jy

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Altyd Jy · Fredi Nest Begin by My ℗ 2012 SME Africa (Pty) Ltd Released on: 2014-10-24 Composer, Lyricist: Werner Beukes Auto-generated by YouTube.
Sunshine on My Shoulders
0
05:32

Sunshine on My Shoulders

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Sunshine on My Shoulders · Fredi Nest Sing John Denver ℗ 2015 SME Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: John Denver Composer, Lyricist: Michael Taylor Composer, Lyricist: Dick Kniss Auto-generated by YouTube.
Petra Mans   Titanium Cover
0
03:25

Petra Mans Titanium Cover

A cover I did of Sia's "Titanium". Music by Pianonest. Video done by Up Stage Producions.
Dronkverliefverslaafaanjou
0
03:31

Dronkverliefverslaafaanjou

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Dronkverliefverslaafaanjou · Fredi Nest Groot, Groter, Grootste Treffers ℗ 2011 South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: Don Kelly Composer, Lyricist: Marc Brendon Auto-generated by YouTube.
Charles Segal – Lekker vingers
0
02:38

Charles Segal – Lekker vingers

Charles Segal is op 15 Junie 1929 in Joniskis, Litaue, gebore, maar sy ouers het hulle in Suid-Afrika gevestig toe hy 2 jaar oud was. Hy het klassieke musiek studeer en het beide ‘n “Associate (ATCL)” en “Licentiate” van die “Trinity College of London (LTCL)” geword. He was ook ‘n stigterslid van die Suider-Afrikaanse Musiek […]
Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – Ertjies en boontjies
0
02:00

Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – Ertjies en boontjies

Gordon Charles Bayman is op 9 Januarie 1917 gebore en het sy kinderjare in die Kaap in ‘n regte storieboek-omgewing deurgebring, wat grootliks daartoe bygedra het dat hy ‘n briljante storieverteller geword het. Hy was welbekend as radio omroeper en as verhoog- en rolprentakteur, veral vir sy karakterisering van sy geliefde Kaapse Kleurling, vir wie […]
Maritsa – Eensaamheid
0
03:20

Maritsa – Eensaamheid

Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het […]
Michael Hankinson & Sy Orkes – Slagting
0
01:04

Michael Hankinson & Sy Orkes – Slagting

Michael Neville Hankinson is op 23 Januarie 1946 in Liverpool, Engeland, gebore en was slegs 8 jaar oud toe hy in die kerkkoor begin sing het, en 10 toe hy ‘n beurs ontvang het om verder te studeer aan een van die oudste opleidingsinstansies in Engeland, die Hereford Katedraal wat in 1100 gestig is. Nadat […]
Al Debbo – Who killy Cocky Robin?
0
02:47

Al Debbo – Who killy Cocky Robin?

lec Debbo is op 22 Junie 1924 in Bloemfontein gebore. Sy ma was ‘n Afrikaanse nooi en ook ‘n begaafde sangeres, maar is oorlede toe hy slegs nege jaar oud was. Sy pa, Azar Debbo, was van Libanese afkoms en was ‘n winkelier in Bloemfontein. In hulle huis is Afrikaans, Engels en Arabies gepraat. Reeds […]
Die van Wyk Broers – Boerbok kwêla
0
02:10

Die van Wyk Broers – Boerbok kwêla

Die van Wyk broers was van Klerksdorp en het bestaan uit: 1. Adriaan (Stompie) op konsertina; 2. Johannes (Hansie) as hoof kitaarspeler; 3. Hendrik (Hennie) op baskitaar. Hulle het eers vir Jannie van Tonder gespeel voordat hulle besluit het om hulle eie orkes te begin. Aanvanklik het hulle bekend gestaan as Die van Wykies en […]
Karin Hougaard – Swaeltjie
0
03:10

Karin Hougaard – Swaeltjie

Karin Hougaard is op 21 Februarie 1964 in Burgersdorp gebore, het reeds op die ouderdom van 3 ‘n strand talentkompetisie gewen, en het tydens haar skoolloopbaan aan die Laerskool Kuswag in Oos-Londen presteer in kunswedstryde en skool operettes. Nadat haar gesin na Johannesburg verhuis het, het sy ‘n oudisie vir die Brickhill-Burke-produksie van “The Sound […]
Groep Twee – Ons beste jare
0
04:15

Groep Twee – Ons beste jare

Gert van Tonder is op 29 Junie 1941 op Bergplaas, ‘n bosboustasie tussen George en Knysna, gebore en het na skool by die SAUK in Durban begin werk in die byklanke-afdeling. Sias Reinecke is op 23 April 1940 in Johannesburg gebore, het sy skoolloopbaan voltooi aan Laerskool Rosettenville en aan Hoërskool Fakkel in Johannesburg, waarna […]
Hansie Roodt – On the rebound
0
02:08

Hansie Roodt – On the rebound

Hansie (Johannes Petrus) Roodt is op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp gebore, en het in Carletonville groot geword. Hy het leer kitaar speel by sy pa en ouer broer, Roy, beide baie bekwame musikante. Roy het later jare ‘n solo kunstenaar in eie reg geword en het ook ‘n aantal albums uitgereik. Hansie het matriek […]
Danie Pretorius – ‘Hoe’ as ek sê ‘haa’!
0
02:26

Danie Pretorius – ‘Hoe’ as ek sê ‘haa’!

Daniel Johannes Pretorius is in 1915 op Vryburg gebore, en het as tiener reeds die viool en banjo bemeester. Na skool het hy by die polisie aangesluit, maar het later in Johannesburg op die goudmyne gaan werk. In die vroeë veertigerjare het hy teruggekeer na Vryburg om sy pa se steenmakery oor te neem, en […]