Gerrie Snyman is op 26 April 1906 in Greymont, Johannesburg, gebore. Op tienjarige ouderdom het hy begin traporrel speel, en kort daarna ook klavier, kitaar, konsertina, Hawaiiese kitaar, trekklavier en saksofoon leer speel. Na skool het hy hom bekwaam as ‘n skrynwerker, en in 1925 het hy sy eerste orkes gestig. Hulle het gereeld in die Labour Party Club (destyds op die hoek van Harrisson- en Kerkstraat in Johannesburg) opgetree. In 1930 en 1931 het hy sy eerste opnames gemaak vir die plate-reus “His Master’s Voice”, saam met sy orkes Die Ses Hartbrekers. Gerrie het ook op sommige van hierdie liedjies gesing, en ‘n paar daarvan self geskryf (hy het uiteindelik meer as 100 liedjies geskryf).
Benewens ‘n puik musikant was Gerrie ook ‘n akteur, rolprentvervaardiger en ‘n gerekende kunsskilder. Hy het in 1926 sy eerste van meer as ‘n honderd skilderye voltooi, wat meestal op die Suid-Afrikaanse natuurlewe en pragtige landskappe gefokus was. Hy het twee maal uitstallings van sy werke in die VSA gehou, en in 1980 is al sy skilderye daar verkoop.
In die 1940’s het sy saam met sy familie en ander akteurs die Gerrie Snyman Teater Geselskap op die been gebring, en verskeie toere deur ons land onderneem. Van die toneelstukke wat hulle aangebied het is, ondermeer, Die Weerwolf, Johannesburg By Nag, Die Wonderkinders Van Johannesburg, Geheime Van Donker Johannesburg en Wena.
Gerrie het die bekende Boereplaas Ontspanningsoord net buite Johannesburg by Ferndale, Randburg, oor ‘n tydperk van ses jaar self gebou. Dit was ‘n uithang dansplek en slegs formele aanddrag was toelaatbaar. Sy ander groot liefde was rolprente, waarvan hy 4 vervaardig het, en ook self daarin opgetree het. Sy bekendste was sonder twyfel Die Leeu Van Punda Maria (1954) en Die Skelm Van Die Limpopo (1962).
Gerrie het tot en met sy dood, op 5 Augustus 1997 in Springs, aktief gebly en sy liefde vir musiek bly uitleef.
Hierdie liedjie, deur Gerrie Snyman & Die Harmoniste, is vrygestel op die album “Kaapse Nooi” (datum onbekend, maar waarskynlik in 1965). Dis ook op ‘n 78-spoed plaat deur His Master’s Voice uitgereik, vermoedelik in die 1950s.
BAIE DANKIE AAN CHRISTA PRETORIUS VAN WELKOM VIR DIE LEEN VAN DIE PLAAT, EN DANKIE AAN MARIUS DE VOS VIR DIE BIOGRAFIE VAN GERRIE SNYMAN!

Hierdie liedjie, deur Gerrie Snyman & Die Harmoniste, is vrygestel op die album “Kaapse Nooi” (datum onbekend, maar waarskynlik in 1965). Dis ook op ‘n 78-spoed plaat deur His Master’s Voice uitgereik, vermoedelik in die 1950s, met die titel "Steek op die kers".
BAIE DANKIE AAN CHRISTA PRETORIUS VAN WELKOM VIR DIE LEEN VAN DIE PLAAT, EN DANKIE AAN MARIUS DE VOS VIR DIE BIOGRAFIE VAN GERRIE SNYMAN!
Gerrie Snyman is op 26 April 1906 in Greymont, Johannesburg, gebore. Op tienjarige ouderdom het hy begin traporrel speel, en kort daarna ook klavier, kitaar, konsertina, Hawaiiese kitaar, trekklavier en saksofoon leer speel. Na skool het hy hom bekwaam as ‘n skrynwerker, en in 1925 het hy sy eerste orkes gestig. Hulle het gereeld in die Labour Party Club (destyds op die hoek van Harrisson- en Kerkstraat in Johannesburg) opgetree. In 1930 en 1931 het hy sy eerste opnames gemaak vir die plate-reus “His Master’s Voice”, saam met sy orkes Die Ses Hartbrekers. Gerrie het ook op sommige van hierdie liedjies gesing, en ‘n paar daarvan self geskryf (hy het uiteindelik meer as 100 liedjies geskryf).
Benewens ‘n puik musikant was Gerrie ook ‘n akteur, rolprentvervaardiger en ‘n gerekende kunsskilder. Hy het in 1926 sy eerste van meer as ‘n honderd skilderye voltooi, wat meestal op die Suid-Afrikaanse natuurlewe en pragtige landskappe gefokus was. Hy het twee maal uitstallings van sy werke in die VSA gehou, en in 1980 is al sy skilderye daar verkoop.
In die 1940’s het sy saam met sy familie en ander akteurs die Gerrie Snyman Teater Geselskap op die been gebring, en verskeie toere deur ons land onderneem. Van die toneelstukke wat hulle aangebied het is, ondermeer, Die Weerwolf, Johannesburg By Nag, Die Wonderkinders Van Johannesburg, Geheime Van Donker Johannesburg en Wena.
Gerrie het die bekende Boereplaas Ontspanningsoord net buite Johannesburg by Ferndale, Randburg, oor ‘n tydperk van ses jaar self gebou. Dit was ‘n uithang dansplek en slegs formele aanddrag was toelaatbaar. Sy ander groot liefde was rolprente, waarvan hy 4 vervaardig het, en ook self daarin opgetree het. Sy bekendste was sonder twyfel Die Leeu Van Punda Maria (1954) en Die Skelm Van Die Limpopo (1962).
Gerrie het tot en met sy dood, op 5 Augustus 1997 in Springs, aktief gebly en sy liefde vir musiek bly uitleef.
Hierdie liedjie, deur Gerrie Snyman & Die Harmoniste, is vrygestel op die album “Kaapse Nooi” (datum onbekend, maar waarskynlik in 1965).

Luister hier – https://lnk.to/RNPPa Ricus Nel Social Media: Facebook – https://www.facebook.com/Ricus-Nel-137984886214735/ Instagram – https://www.instagram.com/ricusnel/?hl=en Twitter – https://twitter.com/ricusnel1?lang=en For bookings, contact: hamilton@vocalevents or +27 (0) 71 482 2533 Lirieke: Hier op my stoep raak dinge pure plaas Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite Soos daai […]
Piet Pompies is in 1922 op Willowmore gebore as Pieter van der Byl. Hy het in sy leeftyd verskeie beroepe beoefen - eers klerk en later stasiemeester by die Spoorweë, eienaar van ‘n troeteldierwinkel, perdeslagter, en natuurlik vermaaklikheidskunstenaar. Hy was meer as net ‘n sanger - hy was ook ‘n akteur, omroeper, komponis, draaiboekskrywer, goëlkunstenaar en buikspreker. Hy sal veral onthou word vir sy radioprogramme Caltex Kaskenades en Next Stop Makouvlei. In die genoemde programme het hy, benewens sy eie rolle, ook die rolle vertolk van Hanswors en Oom Gert. Vir sy radioprogramme en koffiehuiskonserte het hy nie minder nie as 280 grappige liedjies geskryf. Hy het sowat vyftien 78-spoedplate opgeneem vir Trutone en Pêrel saam met Harold Cobb se orkes, en het ook verskeie opnames gedoen saam met Flippy Laker en Pip Friedman. Piet Pompies is op 30 Desember 1992 in die ouderdom van 70 oorlede in ‘n motorongeluk naby Grabouw. Hierdie legendariese komediant het sy verhoognaam te danke gehad aan die outydse pompie-toeters waarmee hy op die verhoog lawaai gemaak het.
Hierdie liedjie is op die album "Padlangs" vrygestel, waarskynlik teen die einde van 1956 of aan die begin van 1957. Die liedjie is geskryf deur Piet Pompies.
BAIE DANKIE AAN MARIUS DE VOS VAN IFM 102.2 VIR DIE INFORMASIE!
Ek het tans geen informasie oor Niek Potgieter nie, maar sal byvoeg indien ek iets opspoor.
Hierdie liedjie is vanaf die 10" album "Padlangs" wat waarskynlik teen die einde van 1956 of vroeg in 1957 vrygestel is.
Ek het tans geen informasie oor Nico Langeveldt nie, maar sal byvoeg indien ek iets opspoor.

Ek het tans geen informasie oor Dirk Laas nie, maar sal byvoeg indien ek iets opspoor.

Hierdie liedjie is op die album "Padlangs" vrygestel, waarskynlik teen die einde van 1956 of aan die begin van 1957. Die liedjie is geskryf deur Piet Pompies en Harold Cobb.
BAIE DANKIE AAN MARIUS DE VOS VAN IFM 102.2 VIR DIE INFORMASIE!
Hansie (Johannes Petrus) Roodt is op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp gebore, maar het in Carletonville groot geword. Hy het leer kitaar speel by sy pa en broer, Roy, beide baie bekwame musikante. Hy het aan Hoërskool Carletonville matrikuleer, en het daarna as 'n myn-opnemer in Carletonville begin werk. In 1962 het Hansie die geleentheid gekry om saam met Al Debbo te toer, en het na drie jaar saam met Al by Nico Carstens se orkes aangesluit. In 1967 het hy ‘n solo loopbaan begin volg, hoofsaaklik as ‘n sessie-musikant vir die SAUK en vir die EMI-platemaatskappy.
Afgesien van sessiewerk in die ateljee, het hy ook kunstenaars soos Gene Rockwell, Bobby Angel, Barbara Ray, Lance James en Dan Hill begelei. In 1983 is hy aangestel as leier van die Suid-Afrikaanse Polisie-Dansorkes wat op amptelike polisiefunksies gespeel het. Die orkes het in 1984 die tweede plek in die TV boereorkeskompetisie behaal, en het in 1986 gewen.
Hansie het in 1966 die album, “Hier Is Hansie!!!” (sy eerste van vele), uitgereik, en het ook tydens sy loopbaan ‘n groot aantal liedjies self geskryf. Hy het in Pretoria gewoon tot en met sy dood op 16 September 2005.
Hierdie liedjie is in 1970 op die album "Opskud Party" uitgereik.