Onrus, toenemende spanning en brandende strate wek groot kommer. Wat is besig om in Natal te gebeur, en wat beteken dit vir jou en jou gesin?
Kyk die video vir belangrike inligting en bly waaksaam. Kennis, paraatheid en verantwoordelike optrede is noodsaaklik!
Deel die video sodat ander ook ingelig kan wees.
🙏 Mag die Here ons beskerm en bewaar.
