Wat gebeur as die finansiële stelsel onder druk kom, pryse aanhou styg en voedseltekorte wêreldwyd begin toeslaan? 🌍💰 In hierdie video kyk ons na waarom dit dalk nou belangriker as ooit is om jou risiko’s te versprei en jou gesin se finansiële én praktiese voorbereiding ernstig op te neem.
