Orania Groei en is Bykans Misdaad Vry – Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?
0
08:17

Orania Groei en is Bykans Misdaad Vry – Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?

Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle […]
Maak Nuwe Afrikaanse Vriende Vandag By Maatjie.com
0
00:43

Maak Nuwe Afrikaanse Vriende Vandag By Maatjie.com

Kom Klets op Maatjie.com en Maak Nuwe Vriende. Wie weet, dalk kliek julle? Kom sluit gratis aan, laai die Toep af, en snuffel deur duisende profiele in die veiligheid van jou eie huis, op jou eie tyd, en volgens jou eie voorafgestelde voorkuere soos ligging, stokperdjies, diet, ras, ouderdom, ens. Voeg profiele waarvan jy hou […]