Dis daai tyd van die jaar kom ons kyk na die Top 40 liedjies vir 2017 hier by SAUKRadio
Die nuweling onder die klompie sangers, Elandrè met sy album Tussen Sterre is onderskeidelik nommer 18 en nommer 21 op ons lysie. Elandrè het onlangs goue status bereik met sy debuutalbum Kleindorp-dromer. Juanita du Plessis se twee sanger-kinders, Ruan Josh en Franja, is nommer 19 op die lys. Diè sangers se namewerkingsalbum wat Kaalvoetkinders gedoop […]



