Wat doen ons as hulle ons vuurwapens wil afneem?
Hoe moet mens maak as die staat mense se vuurwapens wil afneem? Iewers moet ‘n lyn getrek word. Daar is slegs een rede waarom die staat ons mense sou wou ontwapen… ons almal weet waarvoor dit sou wees.



