Boerevrou 2019
Die Boerevrou Gedenkboek 2019, ʼn publikasie wat die ontstaan van die eerste Afrikaanse vrouetydskrif honderd jaar gelede gedenk, is vroeër die maand by die Afrikaanse Protestantse Akademia (APA) naby Loftuspark in Pretoria bekendgestel.
*Die APA het die video verskaf.



