1838 Bloedrivier
0
08:06

1838 Bloedrivier

AFRIKAANS Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, geveg. Sowat 470 Voortrekkers, onder leiding van Andries Pretorius, het ‘n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Die ingang […]