Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer in druk en te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
[email protected]
Hierdie is 'n voorlesing uit Oom Attie se Slaaptydstories, geskryf deur Arthur Maxwell en voorgelees deur Richelle Pretorius.
Afrikaanse Kinderstories - DIE SEUN WAT R10 VERLOOR HET - Oom Attie se Slaaptydstories