Woensdag 27 Julie
Noodberigte 1)DRINGENDE STORMWAARSKUWING::::::: Die tornado het sylinks verby Bethal beweeg…Daar is baie skade…. Plaashuise se dakke is weg en store lê op die grond. Dit is gepaardgaande met ‘n vieslike haelstreep…. RIGTING ERMELO…… 2) Johannesburg. Soweto PROTEST ACTION at Dhlamini – EXPECT DELAYS / DIVERSIONS Klipspruit Valley Road – Both Ways 3) N12 afdraai Delmas […]



