Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks
Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê: “Ons […]



