Massa Protes Optog na Brussels, Belgie met Voertuigkonvooi Beplan Deur Vlaams Belang 27 September!
NIE ONS REGERING NIE! Suid Afrika is nie alleen nie wanner dit kom by onderdrukking van ons volk nie. Daar hers groot ontevredenheid onder ons Vlaamse volksgenote in Belgie, oor die dreigende Waalse-linkse regering van die Belgiese staat. Net soos in SA word daar meer en meer optogte, proteste en demonstrasies in weerstand gehou. Maar […]



