Vicki du Preez – Totsiens auf wiedersehen
Vicki du Preez is as Vicki Groenewald op 2 Augustus 1946 in Westdene, Johannesburg, gebore. Haar pa, Nick, het sy eie orkes gehad wat gereeld by danse gespeel het, en is ook oor die radio gehoor. Vicki het vanaf die ouderdom van 3 saam met die orkes gesing. Sy het haar skoolloopbaan aan Hoërskool DF […]



