#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af
0
04:44

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af

“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes deurmaak,” sê Bennie Roux, ultramaratonatleet wat saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop het om […]
Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 1
0
03:15

Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 1

“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing om meer te doen om boere te beskerm. Ek hoop om met hierdie projek ’n verskil in slagoffers se lewens te maak.” Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet, wat vandag as deel van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid […]
Forum Nuus: AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid
0
03:21

Forum Nuus: AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid

AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid het onlangs ’n funksie aangebied vir vrouens wat slagoffers van plaasaanvalle was of geliefdes deur ’n plaasmoord verloor het. “Jou hele lewe is omvergegooi. Jy moet trek en skielik drie kinders alleen grootmaak. Dis regtig moeilik. Met die hulp van familie, vriende, AfriForum en die Here se genade, word dinge wel bietjie makliker,” het Malindi Schoonraad, wie se man verlede jaar tydens ’n plaasaanval doodgeskiet is, tydens dié funksie gesê.