Ondersoek geëis ná maatskaplike verslae in veld gevind word
Die DA in die Vrystaat eis dat ʼn dringende ondersoek gedoen word nadat duisende verslae en vertroulike aansoekvorms vir maatskaplike toelae in ʼn oop veld naby Thaba Nchu, oos van Bloemfontein, gevind is. (Video: ANA)



