Forum Nuus: AfriForum Jeug gaan woeker in 2019
0
03:42

Forum Nuus: AfriForum Jeug gaan woeker in 2019

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om vanjaar met roepingsgedrewenheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat daaruit voortspruit, te bespreek.
Forum Nuus: Fokus op onderwys tydens Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit
0
02:05

Forum Nuus: Fokus op onderwys tydens Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit

“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, het tydens AfriForum se Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit Suid-Afrikaanse onderwys en wat die toekoms vir ons kinders inhou, bespreek.
Forum Nuus: Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog
0
03:04

Forum Nuus: Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog

“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word. Die geskiedenis van die Afrikaners is ook groter as net die geskiedenis van apartheid,” meen dr. Leopold Scholtz, historikus, joernalis en skrywer van Kraal Uitgewers se nuutste boek, In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902.
Forum Nuus: Sowat 900 woon Skole Ondersteuningsentrum-kongres by
0
02:12

Forum Nuus: Sowat 900 woon Skole Ondersteuningsentrum-kongres by

’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het ’n groot verskeidenheid kundiges gekry om kongresgangers in die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng oor uiteenlopende onderwerpe toe te spreek.
0

Maandag 1 Augustus

Noodberigte Vreeslike ongeluk op ou Pta pad, net anderkant brug na PFRETIEF SKOOL.  Abnormale voertuig  oor ander voertuie en rooi bakkie. Pad gedeeltelik  versper East London: Protest action in Wilsonia SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 1 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te […]
0

Maandag 11 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Maandag,  11 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Maandag 15 Augustus

Noodberig KZN, DURBAN, Protesoptog CLARE HILLS, CLARE Weg H/V KENNEDY Weg Waarskuwing: Daar bestaan n sterk moontlikheid dat verkeer opgehou kan word in die omgewing van Phola en Kushile, en verder op die N12 nader aan Delmas. Wees asb versigtigtis sou daar in daardie rigting gereis word. #durbantraffic #protest #action #Alice & #Greyst in #Dbn […]
saukradiologo
0

Maandag 17 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 17 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] Luister hier: # Menslike ontlasting is vanoggend gegooi in ‘n gebou op die kampus van die Universiteit […]
0

Maandag 18 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 18 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Maandag 22 Augustus

Noodberig KZN.  Protesters on Old Main Road in the Inchanga area. Use an alternative route. SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 22 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform […]
saukradiologo
0

Maandag 24 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
0

Maandag 25 Julie

Noodberigte MPUMALANGA N4  PROTEST ACTION between the Highveld Street and Clewer exits. Stakings padblokade word opgerig by Balmoral/dorp/Groblersdal kruising oorkant Park&sell Bricks on the N4 both ways… from next to Highveld/X12 up to Wakefield Road… Protests also at Khusile .Balmoral afrit word ook geraak Old Road at Costas to Clewer(Witbank alternatiewe roete) not safe to […]
0

Maandag 29 Augustus

Noodberig Pretoria Noord: As gevolg geweldadige protes optogte by Pienaarspoort, word alle trein vir veiligheids redes by Eerste Fabrieke omgedraai. SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 29 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te […]
0

Maandag 4 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 4 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Maandag 5 September

Noodberig Johannesburg Volgens berigte gaan die optog nie meer na Lethuli huis toe nie maar wel na Beyers-Naude plein Potgietersrus…. Hul brand weer karre en buitebande by die myn wees versigtig SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 5 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die […]
0

Maandag 8 Augustus

Noodberig Mpumalanga –Witbank: Protes op die N12 tussen Ogies en Balmoral Afritte. Wees asb versigtig sou jy in daardie rigting ry SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 8 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke […]
0

Maandag, 11 April

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 11 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Maandag, 16 Mei

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 16 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en […]
0

Maandag, 18 April

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 18 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Maandag, 2 Mei

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 2 Mei 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Maandag, 20 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 20 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die […]