Forum Nuus: Fokus op onderwys tydens Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit
0
02:05

Forum Nuus: Fokus op onderwys tydens Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit

“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, het tydens AfriForum se Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit Suid-Afrikaanse onderwys en wat die toekoms vir ons kinders inhou, bespreek.
Die Land Brand
0
01:56

Die Land Brand

Beeldmateriaal van protesaksies tydperk 11 Mei to 25 Mei 2016. Protesaksie kom meer gereeld voor, word meer gewelddadig en betrek meer mense op ‘n slag. Musiek: http://www.bensound.com/
Steve Hofmeyr in ‘herrie’ oor nuwe musiekvideo
0
05:51

Steve Hofmeyr in ‘herrie’ oor nuwe musiekvideo

Steve Hofmeyr is Dinsdagoggend in die noorde van Pretoria “in hegtenis geneem” terwyl hy in spitsverkeer beeldmateriaal vir ʼn nuwe musiekvideo geskiet het. http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/steve-in-herrie-oor-nuwe-musiekvideo/