SAUK Nuus Potgooi: Messe Uit vir Cyril, Hugo Ras in die Tjoekie, Nuwe Brandstof Pryse, Weer en Meer!
Ramaphosa is dalk oppad uit Volgens berigte oor die naweek wil sekere lede van die ANC regering Cyril Ramaphosa afdank, maar Ramaphosa self is van mening dat net die ANC Kongres hom kan afdank Ramaphosa het onlangs uitsprake gemaak wat hewige kritiek, waarskynlyk vanuit die Zuma-kamp, uitlok. Ramaphosa is egter van mening dat sekere lede […]



