EFF Sing “Brand Hierdie Boere, EFF Gaan By Die Plek in” by Senekal! Maar Mag Boere Hulself Verdedig?
By Senekal2 het die Economic Freedom Fighters (EFF) se Mbuyiseni Ndlozi ‘n lied gesing wat klink asof hy EFF volgers aanhits tot brandstigting. Die roep van die brandweer kan sarkasties bedoel gewees het, om te beweer dat hulle onskuldig is. Hier is die vertaling: O bizan’ ifirebrigade! / O roep die brandweer julle! Bath’ umlilo […]



