Wêreldnuus: Boereoorlog Sjokolade, Iran Weier om Uraanverryking te Staak, Russe in Oekraïne, & meer
Skakel elke weeksdag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur saans om na ons Nuus Bulletin te luister. Al begin die pandemie afwaartse neigings toon, is daar teikens dat wêreldvrede meer onstabiel raak. Mens wonder soms hoe wêreldleiers heeldag oor wêreldvrede en internasionale diplomatiek preek, terwyl hulle geheime staatsdienste het soos […]



