“Te Hel Met Vrede!” – Na 26 Jaar se “Vrede” Word ons nog Vermoor, Maar ons “leiers” soek NOG Vrede?
#Senekal2 Daar is geen twyfel dat die moord op Brendin Horner in Senekal ‘n draaipunt in ons volk gebring het en het uiteindelik die plaasmoorde hoer op die media en ANC regering se agenda geplaas, maar dit het ook ons volk geforseer om op ons penarie te fokus, en vrae begin vrae oor waar is […]



