0

Dinsdag, 24 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 24 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- […]
maatjie234_60v2
0

Pot Soek ‘n Deksel saam met Maatjie.com – Episode 3

SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer. Ons gaan elke Vrydag aand vir U meer oor die nuwe wêreld van aanlyn afsprake vertel en sommer lekker kuier. Mettertyd sal U sien hoe […]
musiek – top 20 4
0

Hier is jou Top20 vir die week – 28 November 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, In vandeesweek se SAUKRadio se Top 20 is daar nege liedjies wat styg, 10 wat daal en 1 wat onveranderd bly. Daar is geen verrasing vir die nommer 1 posisie nie, dit bly Leah & Jo Black met hulle treffer “Nooit alleen”. Steve Hofmeyr se treffer “Feeslied” […]