0

Woensdag, 20 April

SAUK Radio Nuus vir Woensdag, 20 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Dinsdag 5 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 5 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Maandag 15 Augustus

Noodberig KZN, DURBAN, Protesoptog CLARE HILLS, CLARE Weg H/V KENNEDY Weg Waarskuwing: Daar bestaan n sterk moontlikheid dat verkeer opgehou kan word in die omgewing van Phola en Kushile, en verder op die N12 nader aan Delmas. Wees asb versigtigtis sou daar in daardie rigting gereis word. #durbantraffic #protest #action #Alice & #Greyst in #Dbn […]
saukradiologo
0

Maandag 24 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
SAUK TV: Orkey Snork nie – seisoen  1 episode 1 – Loodsepisode
0
26:22

SAUK TV: Orkey Snork nie – seisoen 1 episode 1 – Loodsepisode

Loodsepisode Maggie is ontsteld omdat Hendrik perde gespeel het. Spike het ‘n ongeluk met sy motor en Hendrik se gereedskap wat hy geleen het, was agter in die motor. Wimpie en Hess probeer geld kry om op veldskool te gaan, en oupa gaan Sun City toe. Ouboet en Yollie wag nog vir die koms van […]
cropped-saukradiologo160.jpg
0

Donderdag, 24 Maart

SAUK Nuus Berig vir Donderdag, 24 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Dinsdag, 3 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 3 Mei 2016. Verdien ekstra sakgeld as ‘n omroeper en help ons om ons Erfenis Terug te neem. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir […]
0

Dinsdag 19 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 19 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Maandag 29 Augustus

Noodberig Pretoria Noord: As gevolg geweldadige protes optogte by Pienaarspoort, word alle trein vir veiligheids redes by Eerste Fabrieke omgedraai. SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 29 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te […]
0
24:00

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 10 – Poppie Kry Stilstuipe

Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is oortuig dat sy swanger is en Worsie laat sy ma weet wat op haar beurt weer vir die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg toe hulle dokumente moes laat teken. Boeboe en Worsie oortuig Frik om 'n romantiese aand te reel om Poppie uit haar stilstuipe te laat kom.