#Dumb&Dumber: NUM & NUMSA Wil 15% Verhogings Eis Ondanks Swaer Skuldlas, Solidariteit Soek 9.5%
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Die twee grootste vakbonde wat werkers verteenwoordig by Eskom, NUM en NUMSA (Dumb en Dumber Dalk?), het voelers al uitgesit om minstens 15% salaris verhogings te beding vir hulle lede, wat natuurlik […]



