SAUK Nuus: SAPD Lieg or #Dirkiesdorp, Boer in Rystoel Vermoor, ANC Kabinet vol Twis, Wisselkoers ens
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie […]



