Blanke Druiweboer Help Plaaswerkers om Voorspoedige Druiweplaas met BSEB & Kommunisme te Vernietig!
SUURDRUIWE: ‘n Goeie druiweplaas wat eens 30,000 – 40,000 bokse uitvoerdruiwe geproduseer het, lê nou in totale ruïnes nadat die eienaar, Pieter Naude van die Denau-boerdery in De Doorns, die prima druifplaas Alpha, oorgegee het aan 250 van sy werkers, in ‘n werkerstrust (kommunistiese kollektiewe boerdery) in 2010. Mnr. Naude het toe ook 2 bestuurders […]



