Darling: Musiek Piekniek onder die Sterre met Nedine Blom:
Piekniek onder die sterre vir 'n goeie saak terwyl jy heerlike Darling wyne drink en musiek uit die boonste rakke geniet, boonop in 'n rustige plaas atmosfeer!
Date:- 2nd March 2018
Time:- From 18:30 until 22:00



