SAUK Nuus: Plaaslike Infrastruktuur is Nou Dodelik, Munisipaliteite, Skole, Polisie Stasies Bankrot!
In vandag se SAUK Nuus berig is dit duidelik hoe alle staatsdepartemente en ondernemings, van skole, polisiestasies, tot Eskom wat die ANC regime beheer, byvoeg tot afbreking van ons samelewing, tot so ‘n mate dat dit nou lewensgevaarlik is! Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om […]



