saukradiologo
0

Maandag 17 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 17 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] Luister hier: # Menslike ontlasting is vanoggend gegooi in ‘n gebou op die kampus van die Universiteit […]
saukradiologo
0

Dinsdag 18 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 18 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] In vandag se nuus: # Die DA dien hofstukke in in minister Van Rooyen se saak teen […]
saukradiologo
0

Woensdag 19 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus, my naam is Don en hier is die nuus vir 19 Oktober 2016 verkry van Die Vryburger onder andere. Indien U die nuus wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag weeksdae, kontak ons op [email protected]. Stuur ook […]
saukradiologo
0

Donderdag 20 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag. Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag weeksdae, […]
saukradiologo
0

Vrydag 21 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
saukradiologo
0

Maandag 24 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
saukradiologo
0

Dinsdag 25 Oktober

Goeie Middag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag, weeksdae, kontak ons op asb. [email protected]. […]
SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019
0
04:55

SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019

Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus: - Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme - Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC te keer - Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe - ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal - Polisie wandade word geïgnoreer – 40,000 strafregtelike klagte teen die SA polisie, slegs 532 sake het tot vervolging gelei - Slegs 44 inspekteurs wat 4184 Suid-Afrika se hospitale en klinieke moet inspekteur, verklaar die haglike toestand van baie hospitale waar min of feitlik geen dienslewering plaasvind - VF Plus gryp in by Steve Biko-Hospitaal ná pasiënt se noodkreet wat vir tien dae sonder kos of water gelaat is - Buitensporige eise van vakbonde speel groot rol in uiters swak finansiële toestand van die land - Afrika barbarisme steek kop uit oral in SA – Betogings en oproer aan orde van die dag wanneer die bantoes nie kan kry wat hul wil hê Stuur asb. enige nuusbrokkies, berigte of advertensie navrae aan [email protected]