Forum Nuus: #StopCenturionGrondeis
0
05:02

Forum Nuus: #StopCenturionGrondeis

Sowat 'n duisend lede van die Centurion-gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Pretoria vergader om aan AfriForum ’n formele mandaat te gee om ’n residensiële grondeis, wat ongeveer 4 000 hektaar se onroerende eiendom raak en nagenoeg 2 000 huisgesinne betrek, teen te staan.
Onderwysorganisasie bied robotika-seminaar aan
0
03:20

Onderwysorganisasie bied robotika-seminaar aan

Angela Harris, ʼn onderwyser van die VSA wat spesialiseer in robotika, het hierdie week in Suid-Afrika twee seminare saam met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aangebied waar sy onderwysers oor die vak toegespreek het. Lees die storie op Maroela Media: https://spens.co.za/nu2
ʼn V8 soos min
0
02:31

ʼn V8 soos min

Die Lexus RC F word aangedryf deur Lexus se 5,0 V8 met 351 kW en 530 Nm gepaard met hulle agtspoed-wringkragomsitter-outokas.