Groep “EFF-BLF Tipes” Val Sekuriteitswag & Hond Aan Wat Hulle Stop om Mynhuis te Beset in Rustenburg
Nie vir sensitiewe kykers nie! ‘n Groot groep “EFF / BLF” tipe swart mans bewapen met pikstele, grawe, ens. het een wag en sy hond aangeval in ‘n woonbuurt van mynhuise in Noordwes. Hulle het glo probeer om van die Sibanye Platinum and Bidvest Protea Coin huise te beset in Rustenburg. Die wag is herhaaldelik […]



