Donderdag 8 September
SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 8 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Zuma se ekonomiese telbord lyk baie swak, meen dr. Roelof Botha, onafhanklike ekonoom. Hy was ‘n spreker […]



