KLEIN BOEREMARK STALLETJIE GESTROOP DEUR MIGRANTE: Gratis huis, gesondheidsorg, ens. nie genoeg nie?
Voorbeeld van hoe Europeerse skynheiligheid die sosiale en gemeenskaplike vertroue vernietig…. Vandag se storie kom uit Hansel in die suid-ooste van Nederland, en is ‘n goeie voorbeeld van hoe Europa se skynheiligheid hul eie gemeenskaplike vertroue vernietig, deur dat hulle miljoene migrante invoer van die Derde Wêreld, wat nie dieselfde waardes as die Europeërs deel […]



