’n Blik op Mike Bolhuis
0
01:40

’n Blik op Mike Bolhuis

Maroela Media het die private speurder Mike Bolhuis gevra wat die boodskap is wat hy hoop mense neem uit die nuwe televisiereeks Bolhuis wat handel oor die sake wat hy en sy span speurders ondersoek. Die reeks vertoon tans op kykNET-kanaal 144 op Woensdagaande om 20:00. Kyk die video om te hoor wat hy hierop antwoord. * Hierdie verslag is saamgestel deur Esté Meyer Jansen. * Videoredigeering deur Marius Vermaak. * Besoek Maroela Media vir meer oor hierdie storie: https://maroelamedia.co.za/vermaak/televisie/n-blik-op-mike-bolhuis/
Bejaarde helder oordag in oprit van huis in Johannesburg beroof
0
01:04

Bejaarde helder oordag in oprit van huis in Johannesburg beroof

Die polisie het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat ʼn bejaarde vrou (86) verlede week helder oordag in die oprit na haar huis in Edendale in Johannesburg beroof is. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/video-bejaarde-helder-oordag-in-oprit-beroof/
Boer se hartroerende boodskap ná plaasmoord
0
03:18

Boer se hartroerende boodskap ná plaasmoord

ʼn Video van ʼn boer se hartroerende boodskap, nadat Joubert Conradie (47) ná ʼn aanval Dinsdag op ʼn plaas in die Klapmuts-omgewing tussen Stellenbosch en die Paarl gesterf het, word wyd op sosiale media versprei.
SAL/SAA
0
01:05

Omstanders plunder geldwa ná transitoroof

As dit geld reën moet jy skep. Dít is wat omstanders Maandagmiddag in Noordwes gedoen het kort nadat rowers op ʼn G4S-geldwa toegeslaan en dit glo van ʼn onbekende bedrag geld beroof het.