Forum Nuus: AfriForum pak Kanadese mynmaatskappy namens plaaslike stam
0
04:11

Forum Nuus: AfriForum pak Kanadese mynmaatskappy namens plaaslike stam

Die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak van die Ndebele Vaaltyn-stam – wat in 2014 strafregtelike klagtes teen die Kanadese mynmaatskappy Ivanplats Myne Bpk., wat deur die miljardêr en mynmagnaat Robert Friedland besit word, aanhangig gemaak het – gaan hanteer. Die strafregtelike klagtes hou verband met onwettige mynbedrywighede, oortreding van omgewingswetgewing en die onregmatige en oënskynlike kulturele oneerbiedige hervestiging van die stam se historiese en voorvadergrafte.
1522004_431812036940813_1022351082_n
0

Korrupsie en Agteruitgang van Staats Hospitale Gaan Hand in Hand

” ’n Land wat deur eerbare leiers tot stand gebring is, kan egter nie deur korrupte politici in stand gehou word nie. Salomo sê in Spr.29:4 dat korrupsie ʼn land se ontwikkelingsmoontlikhede skaad. En dis waar. Kyk maar net na Suid-Afrika waar alles besig is om onder die gewig van korrupsie in duie te stort! […]
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF & ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme!
0
04:57

Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF & ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme!

Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF- en ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme Tydens Covid19-pandemie! Verslaggewers Sonder Grense (RSF) het hul jaarverslag oor persvryheid bekend gemaak, en verklaar ‘n “dramatiese agteruitgang” in […]