Hierdie is 'n voorlesing uit Oom Attie se Slaaptydstories, geskryf deur Arthur Maxwell en voorgelees deur Richelle Pretorius.
Afrikaanse Kinderstories - DIE SEUN WAT R10 VERLOOR HET - Oom Attie se Slaaptydstories
AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid het onlangs ’n funksie aangebied vir vrouens wat slagoffers van plaasaanvalle was of geliefdes deur ’n plaasmoord verloor het.
“Jou hele lewe is omvergegooi. Jy moet trek en skielik drie kinders alleen grootmaak. Dis regtig moeilik. Met die hulp van familie, vriende, AfriForum en die Here se genade, word dinge wel bietjie makliker,” het Malindi Schoonraad, wie se man verlede jaar tydens ’n plaasaanval doodgeskiet is, tydens dié funksie gesê.
Hierdie is 'n voorlesing uit die karakterbouende boeke van Arthur Maxwell - Oom Attie se Slaaptydstories, gelees deur Richelle Pretorius.
Afrikaanse Kinderstories - Hoe Antonie Vrede Gemaak Het - Oom Attie Se Slaaptydstories
Afrikaanse Kinderstories - Hoe Antonie Vrede Gemaak Het - Oom Attie Se Slaaptydstories
"Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke vandag buite die arbeidshof in Johannesburg gesê nadat regter Connie Prinsloo bevind het dat Barkhuizen onwettig geskors is.