verdedig1
0

Nuus Brokkies

Aktueel Brokkies Nuus vir 8 April 2016 Die program vanaand is saamgestel uit verskeie artikels Artikel 1 Gupta’s word verwerp in SA Dit is nie net die inwoners van die land wat keelvol is vir die eienaardige rol wat die Gupta’s vervul nie, maar ook instansies soos FNB het hulle aangesê om hulle geldjies te […]
0

Dinsdag, 17 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 17 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en […]
0

Vrydag, 24 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 24 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om […]
0

Maandag 8 Augustus

Noodberig Mpumalanga –Witbank: Protes op die N12 tussen Ogies en Balmoral Afritte. Wees asb versigtig sou jy in daardie rigting ry SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 8 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke […]
saukradiologo
0

Dinsdag 18 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 18 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] In vandag se nuus: # Die DA dien hofstukke in in minister Van Rooyen se saak teen […]
0

Vrydag, 22 April

SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 22 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Vrydag, 27 Mei

SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 27 Mei 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk […]
0

Vrydag 8 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 8 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Maandag 22 Augustus

Noodberig KZN.  Protesters on Old Main Road in the Inchanga area. Use an alternative route. SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 22 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform […]
cropped-saukradiologo160.jpg
0

Donderdag, 24 Maart

SAUK Nuus Berig vir Donderdag, 24 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Vrydag, 6 Mei

SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 6 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
0

Donderdag, 9 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 9 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte of programme borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar […]
0

Maandag 25 Julie

Noodberigte MPUMALANGA N4  PROTEST ACTION between the Highveld Street and Clewer exits. Stakings padblokade word opgerig by Balmoral/dorp/Groblersdal kruising oorkant Park&sell Bricks on the N4 both ways… from next to Highveld/X12 up to Wakefield Road… Protests also at Khusile .Balmoral afrit word ook geraak Old Road at Costas to Clewer(Witbank alternatiewe roete) not safe to […]
0

Vrydag 2 September

SAUK Radio Nuus en Weerberig vir Vrydag, 2 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens. NUUS 1)  Dit is vanjaar 50 jaar na die wrede moord op Dr H F Verwoerd, die geliefde […]