VN Wil Alle Steenkool Gebruik Stop! Sal SA se Vulkaan van Emissies ook Vrystelling kry Soos China?
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Wêreld Oorheersing: Die Verenigde Nasies het onder meer geëis dat steenkool van oral moet verdwyn, regoor die wêreld! Van die kleinste derde wêreldse dele van Indië, tot sogenoemde opkomende ekonomieë, soos China, tot […]



