Die Hoërskool Parys in die Vrystaat betreur ʼn voorval wat Maandag in ʼn gr. 9-klaskamer by die skool plaasgevind het waarin een leerling glo ʼn ander aangerand het.
Terwyl daar verkondig word dat Zimbabwe ‘n land is wie se voorbeeld SA moet volg is die Land aan die brand maar so is SA ook aan die brand. Ek het so bietjie na die Geskiedenis van Zimbabwe gaan kyk en vergelyk met wat in SA aan die gebeur is. Die program is saamgestel uit […]