Kom oefen jou lagspiere saam Dowwe Dolla en Wicus van der Merwe – Stellenbosch
Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe.
Datum:- 20 September 2018
Tyd:- 19:15
Toegang:- R150
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Stellenbosch ?? kliek hier !!
Forum Nuus: Wêreldwyd bring “Afrikaans is Lekker” na Australië en Nieu-Seeland
Wêreldwyd het vanjaar weer hande gevat met South African Events om eg Afrikaanse vermaak na Suid-Afrikaners in Nieeu-Seeland en Australië te bring deur op te tree as hoofborg van die Afrikaans is Lekker 2018-toer. Afrikaans is Lekker is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse konsert wat in Australië en Nieu-Seeland deur South African Events aangebied word. Soortgelyke musiekgeleenthede word ook in Kanada, die VSA, die VK en Europa aangebied.




