2 mas karveel
0

Geskiedenis: Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop

Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop Bartolomeu Dias en sy manne was, volgens die heersende beskouing, die eerste Westerlinge wat in Suid-Afrika voet aan wal gesit het. Maar in sy lewe was Dias ’n onbesonge mens. Hy is trouens so gering geag dat daar in oorblywende dokumente uit sy tyd omtrent niks van […]
posseel wat vir 1988 5 eeu fees uitgereik is
0

Ons Geskiedenis – 20 Julie 2016

Geskiedenis vervolg van vorige week 13 Julie 2016 In 1441 het die kaptein van een van Hendrik se ekspedisies by Cabo Branco (nou Mauritanië), aan die weskus van die Boog van Afrika, volgens sy opdrag goudstof en fynsout gekoop. Toe sy matrose egter 112 Afrikane vang en na Portugal ontvoer om teen ’n groot wins […]