Stryd vir Globalisme en Siel van Weste Meen Christendom is Liberalisme. Herskryf Hulle Die Bybel?
Daar bestaan nog baie verwarring oor wat tans in die wêreld aangaan en om dit te vererger, in ‘n meningstuk wat op Naspers se liberale Netwerk24 verskyn het, het ene Andre van Niekerk geskryf oor die die stelling dat daar twee strominge in die wêreld is, naamlik liberalisme teenoor populisme. Hy is egter ver van die […]



