SAUK Nuus: Plaasaanval in Belfast, Ace Moet Besluit, OB se Sondes, SARS Kry 38 Miljard Meer, Weer…
SAUK Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien […]



