0 00:55 Leerling glo by Hoërskool Parys aangerand Die Hoërskool Parys in die Vrystaat betreur ʼn voorval wat Maandag in ʼn gr. 9-klaskamer by die skool plaasgevind het waarin een leerling glo ʼn ander aangerand het. 15/08/2017 46 0